Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009/09/17

Q.

Yster

Hi,

So week terug u raad gevra. (My 1 jarige dogtertjie wat ondergewig is en ophou Allernova drink het op 11 maande.)

Sy het goed gerageer op Die B Cal Kiddie en Vi-Daylin eerste paar dae, maar nou kry so 3/4 doeke per dag, swart en loperig en dit " brand"  haar boude. Haar eetlus het ook afgeneem. Sy was gewoonlik ' n baie goeie etertjie.

Wat moet ek doen?

Adell

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie swart kleur van haar doeke is as gevolg van die yster in die Vidaylin M. Sy kan hierdie stroop nie verdra nie. Hou op daarmee en gaan weer terug na haar pediater vir 'n verandering van haar yster behandeling indien dit nog nodig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.