Childhood Diseases

Question
Posted by: Baie bekommerde ma | 2012/07/26

Q.

Word gou blou

My baba dogtertjie is 7 maande oud. Haar beentjies aan die binne kant is kort-kort blou. Net vir ''n paar dae. Dan is dit weer beter. Ek het by die wieg gevra hulle moet haar nie meer in ''n loopring sit nie. Weet nie of dit, dit kan wees nie. Ek is baie bekommerd daaroor. Dink doc ek moet ''n afspraak maak by my GP? Haar magie is ook partykeer blou, maar baie liggies. Dis nie seer nie. En dit verander ook nie van kleur soos ''n bloukol maak wanneer jy jou stamp nie. Help my asb!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie iets wat dikwels gebeur nie. Dit is belangrik om uit te vind of daar enige rede is vir hierdie verandering van kleur van jou baba se boudjies. Die beste sal wees om 'n pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: R | 2012/07/27

Ek se nie dit is dit nie, maar net iets waarna om te kyk. Ons kleintjie het eweskielik hierdie blou merke op die bene gekry, en ons dog daar gebeur iets by die creche. Gelukkig, voordat ons hulle aangevat het daaroor het ons agtergekom dat dit die kleursel van die weggooibare doeke was wat afgekom het. Dit het presies soos ''bruises'' gelyk, en dit wou ook nie maklik afkom as mens dit gevee het nie. Moes dit hard afvryf met seep en water. Dit was asof dit sy vel gevlek het, maar dit het afgekom, en ''n bloukol sal nie afkom nie.

Reply to R

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.