Childhood Diseases

Question
Posted by: Estel | 2009/10/26

Q.

Wonder..

My 3 jarige het sondag opgestaan met ' n loopneus en ' n hoes.Hy was effens olik,maar het nog geen koors gehad nie,kan dit die begin van masels wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie se simptome is nie die van masels nie, maar eerder die van 'n verkoue.Hou sy neus oop deur om Salex neusdruppels soggens en saaans te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Tasja | 2009/10/26

My seuntjie is 4 en het 3 dae lank koors gehad,en n seer keel,en die 4 de dag(saterdag) toe begin hy knoppies uitslaan,hyt nou Duitse masels!Masels sal jou kind se oe sensitief wees vir lig,en hy sal natuurlik n uitslag kry!Duitse masels is hul nie sensitief vir lig nie.Dink ook jou kind het n ligte verkoue.

Reply to Tasja

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.