Childhood Diseases

Question
Posted by: YOLLY | 2009/01/17

Q.

WIT KOLLE OP NAELS EN EXSEMA

My dogter woon in Engeland en volgens die dokter daar het haar baba van 1 jaar oud ezcema - die fotos wat sy gestuur het daarvan lyk soos rooi opgeswolle skurwe kolle - wat is die beste raad daarvoor.

Wat beteken dit as daar wit kolle op sy naels is? Ek sal dit regtig waardeer indien julle my van raad kan voorsien want kinders is ver en ek wil ook maar van hierdie kant af probeer help

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die dokters in Engeland is gewoond en baie goed opgelei om ekseem in kinders te behandel en daar is geen rede vir kommer nie.Indien hulle enige vrae het in verband met die behandeling sal hulle jou kleinkind na 'n dermatoloog verwys.Wit kolle op die naels kan heeltemal normaal wees of kan 'n teken wees van 'n vorige borsontsteking soos miskien brongiolitis.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.