Childhood Diseases

Question
Posted by: Marie | 2011/10/17

Q.

wit kolle

Hi dr. My seuntjie van 9 het n baie blas vel. Hy word vinnig skurf en kry sulke wit kolle in sy gesig. Hy drink bio strath en viral guard. Ek gebruik op die oomblik glisirien en aquacream (die reuklose een), maar di skurf en kolle bly.
Dankie vir u raad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n veluitslag met 'n baie lang naam 'pityriasis alba' [sien Google] Hier uitslag kom baie dikwels voor in kinders van jou seun se ouderdom.Die oorsaak van hiedie veluitslag is nie bekend nie. Die uitslag kan partykeer jare lank duur maar gewoonlik hou dit aan vir 10 maande tot een jaar.Smeer Mylocort Salf een keer per dag liggies op die wit kolle vir 7 tot 10 dae. Daarna gebruik net Epimax room elke dag op sy gesig. Dit sal baie lank neem voordat hierdie wit kolle heeltemal verdwyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.