Childhood Diseases

Question
Posted by: natasha | 2012/02/28

Q.

Wit kol

Hello Dok,

My dogterjie het n wit kol op haar voorkop, die dokter het vir my persivate salf gegee om te gebruik , ek is bietjie skrikkerig om dit te gebruik omdat dit in haar gesig is en somige gebruik dit om swart kolle te verlig..? is dit veilig?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om 'n diagnose te maak van hieride wit kol op jou dogterjie se voorkop. Dit mag miskien as gevolg van 'n swam ontsteking wees en is dus miskien 'n omloop. Persivate is 'n sterk kortisoon salf en word nie op kinder's se gesigte gebruik nie, tensy daar 'n baie goeie rede is. Die beste sal wees om eers 'n dermatoloog te raadpleeg. Daar is 'n hele paar velkwale wat kan veroorsaak dat 'n kind sulke wit kolle op hulle gesig ontwikkel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.