Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma J | 2012/06/19

Q.

Winderigheid agv medisyne?

Dokter, ek het geen idee of dr kan help nie, dalk kan ander mammas wat die lees dalk help.

My dogtertjie het laasweek weer ''n slegte hoes en loop neus begin kry. Ek het besluit om iets anders te probeer en toe Septoguard en Prospan vir haar gekry.

Maar sy is vreeslik winderig van dit! Maar dis regtig erg, dit kom sommer in ''n string uit en sy kla oor dit (sy is darem al 4).

Is dit moontlik die medisyne? Moet ek maar net weer Bronchoped gee?

...ook maar net noem sy sukkel wel met hardlywigheid nog altyd waaroor ek pegicol of duphalac stropie so nou en dan gee.

Dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik dat hierdie medisyne jou dogter se simptome veroorsaak. Die beste sal wees om hulle te stop. Hou haar neus oop te hou deur om Sterimar neusspuit soggens en saans te gebruik. Geen ander medisyne is nodig nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.