Childhood Diseases

Question
Posted by: Annalize | 2010-06-14

Q.

Winderig

Wat kan veroorsaak dat my dogtertjie (6 maande) so winderig is in die nag? Haar magie voel sommer opgeblaas. Sy eet saans " piesang en yoghurt purity"  en is op borsmelk deur die dag, maar drink saans na die purity NAN 1. Kan dit iets daarvan wees of enige ander iets waarvoor ek moet uitkyk? Sy makeer verder niks nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome kan as gevolg van laktose intoleransie voorkom. Probeer liewers NAN LF in plek van die NAN1 en sien of sy minder winderig is.Hou ook op om vir haar yoghurt te gee en ook geen pap wat melk bevat bv Cerelac.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.