Childhood Diseases

Question
Posted by: karmi se mamma | 2009/09/01

Q.

wind and constopation

my baba dogtertjie is vyf weke oud en sy het ' n hoes en loop neus,as sy melk gedrink het(bottel) roggel haar borsie. ek sukkel baie met winde ook en kry dit nie sommer uit nie,die laaste paar dae sukkel sy om te slaap ook en word sommer wakker en huil. ek het haar melk verander van s 26 gold na isomil en haar magie het nog net 1 keer gewerk en net ' n klein bietjie,dis nou al 3 dae. sy druk maar daar gebeur niks,' n mens kan sien sy het seer. wat kan ek doen aan die winde en die magie wat nie wil werk nie en kan die hoes en loop neus veroorsaak word deur die melk? sy het ook vreeslik baie rooi knoppies in haar gesiggie en nekkie en is skurf ek smeer roompies aan maar dit help nie. wat kan ek doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou babatjie hoogs allergies is vir melk. Ongelukkig word sy geweldig hardlywig op 'n soja melk soos Isomil. Gewoonlik is die eerste keuse vir babas wat vir melk allergies is 'n formule soos NAN HA, maar jou baba is hoogs allergies vir melk en sy sal beter vorder op 'n formule soos Similac Alimentum.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.