Childhood Diseases

Question
Posted by: Miekè  | 2012/07/11

Q.

wil niks met my te doen he

Geagter Prof.
Ek het n dogtertjie van byna 2 jaar, sy is gek oor my suster en haar familie,asook haar ouma. probleem is..as sy hulle eers sien wil sy met alle mag saam hulle of by hulle bly, wil dan niks met my of my man te doen he nie. As sy by hulle gekuier het wil sy ook nie huis toe kom nie, en huil vreeslik agter hulle aan. Ons probeer regtig goeie ouers wees en sy kry baie liefde. Haar optrede laat my onbevoeg en harsteer, voel of sy eerder by hulle wil wees as by haar ouers. is daar n rede vir so tipe optrede?
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort gedrag kom dikwels voor onder kinders van hierdie ouderdom veral met dogtertjies en hulle Oumas. Hierdie is net 'n tydelike probleem. Die beste sal wees om jou dogtertjie soveel aandag soos moontlik in die aande en naweke te gee en vir die volgende maand of twee so selde soos moontlik haar na jou suster toe te neem. Dis nie 'n probleem as sy mal is oor haar ouma,maar dit sal ook help om minder tyd daar deur te bring totdat hierdie stadium verby is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ME | 2012/07/17

Hi Mieké 
I went through the same last year with my then 2 year old son. I felt exactly the same. Its just a phase though. Within a few weeks he was back to his mamma. Like gynae doc suggested, try keeping her away for a while from your mum and sister, you may feel you are depriving them all but they have to understand its not forever.

Reply to ME

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.