Childhood Diseases

Question
Posted by: mamma | 2012-04-16

Q.

wil net weet

kan ek gaviscon en bennets colic mix saam gebruik? en hoeveel kan ek gee hoeveel keer? my seunkie is 9 weke oud, hyt acid reflux en krampies wat baie pla veral in die aande, hy gooi ook melkies op wat kan ek gee vir die opgooi?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit klink wel dat jou babatjie 'n redelike erge vorm van refluks het. Bennetts Colic Remedy is nie die regte behandeling vir hierdie probleem en die Gavsicon is ook nie die beste behandeling vir jou babatjie se refluks nie.Dit is nodig dat hy deur sy pediater ondersoek en behandel moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.