Childhood Diseases

Question
Posted by: ESME | 2009/09/14

Q.

weier growwe kos

MY JAAR OUE BABA WEIER OM GROWWE KOS TE EET. SY SMUL ABSOLUUT AAN KOS WAT BAIE FYNGEMAAK IS, MAAR SKREE BLOUMOORD AS DIE KOS NET ' N BIETJIES TE GROF IS. SY KAN HAARSELF DARM AL VOER MET KASIES, BROODJIES EN SLAP TJIPS. WAT KAN SKORT? MY VORIGE BABA WAS GLAD NIE SO NIE - HET HOM VEREET AAN ALLES WAT VOORKOM.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die antwoord is baie maklik. Hou aan om vir jou baba dogertjie fyngemaakte kos te gee.Sy sal met tyd begin om gewone kos te eet. Wees net baie geduldig en alles sal regkom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.