Childhood Diseases

Question
Posted by: Sonja | 2009/09/26

Q.

Waterpokkies

My dogtertjie is 9 en het erg waterpokkies. Hoe moet ek haar behandel? Apteker het vir ons Calamine Lotion, Allergex en salfie vir die jeuk gegee en iets vir koors en pyn. Mag sy buite speel, mag sy bad of is dit ouvroustories dat sy nie mag bad nie? Hoe lank moet sy uit die skool bly voor sy weer mag terug gaan?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die apteker het die regte behandeling gegee. Dit is beter dat jou dogter nie bad nie terwyl die waterpokkies uitslag nog so erg is. Sy kan eer skool toe terugkeer wanneer die waterpokkies droog geraak het en het begin om af te skilfer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2015/12/16

What is the chances of someone age 40 getting chicken pox if she had it in her matrick year(1994)

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.