Childhood Diseases

Question
Posted by: Mom2boys | 2008/11/14

Q.

Waterpokkie inenting

Dr my baba' tjie is nou 11 maande en 2 weke oud. Hy het 2 weke terug sy masels inenting gekry (want hy was hele winter siekerig)...Hy is steeds besig om van die inenting te herstel, met effense koors ens. Die kliniek suster se ek moet op 4 Desember hom bring vir sy 12 maande waterpokkie inenting, maar ons vlieg 7 Desember Kaap toe vir vakansie. Ek wil nie met ' n siekerige baba vlieg weens die inenting nie, maar sy se dis te gevaarlik om met vakansie te gaan, sonder die inenting? What stel u voor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nie nodig om die inspuiting voor die vakansie te laat doen nie. Dit kan met veiligheid uitgestel word tot dat julle weer tuis is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.