Childhood Diseases

Question
Posted by: Eileen | 2013-02-11

Q.

Water

More Dr, my seuntjie is 11weke en word geborsvoed (behalwe as ons iewers heen gaan dan drink hy n bottel). Ek wil weet moet ek vir hom water of tee tussendeur gee of is die borsmelk genoeg om honger en dors te les? As ek nie iets moet bygee, van wanneer af is dit die regte tyd en wat gee mens?

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is glad nie nodig om enige water en veral tee vir jou baba te gee nie. Borsmelk is al wat hy nou nodig het. Indien dit nodig is kan hy begin om een keer per dag water te drink wanneer hy 6 maande of ouer is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.