Childhood Diseases

Question
Posted by: Marinda | 2010/09/15

Q.

Warm voete

Dr ek het raad nodig my 20 mnde oue seun se voetsole is vreeslik warm. Moet ek bekommerd wees? Sy lyf voel nie warm nie. Hy het gisteraand sy voete teen my gedruk en dit was toe dat ek dit gevoel het en dit was regtig skokkend warm.

Laat weet asb wat ek moet doen en of ek net bekommerd is oor niks.

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seun se warm voetsole can normaal wees veral in kinders wat nie daarvan hou om te warm te wees nie. Maar indien dit net onlangs begin het is daar miskien 'n ander rede soos mislien hand voet en mond siekte wat 'n virus ontsteking is of redelik selde in kinders 'n neurologiese rede vir sy warm voetsole. Aangesien hierdie klagte redelik selde voorkom sal die beste wees om sy pediater te vra om jou seuntjie te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Roderique | 2010/09/15

My sister''s son is suffering from stomach cramps and ocassional diarohea. He has been in and out of hospital for some time and the doctor is currently doing tests. He mentioned that it could be his liver causing this. Can you please explain how this is possible and what condition this could be?

Reply to Roderique

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.