Childhood Diseases

Question
Posted by: IZALDA | 2008/09/15

Q.

WARE HIPERPLASIA VAN TIMUS KLIER

Dogter 10 jare ware hiperplasia van die timusklier. Ongeveer maand terug verwyder. 1. Hoekom gebeur dit? 2. Moet sy `n endokronoloog gaan sien? 3. Is dit rare siekte.

Grootte van klier 8.5cmx 7 cmx 3.5cm gewig 60g.
Het sluk en lugwee begin toe druk en het tot teen aortaboog gegaan.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hiperplasia van die timus klier op 10 jaar ouderdom kom baie selde voor. Dit is nie as sulks gevaarlik nie, maar veroorsaak die soort simptome wat jy hier beskryf, veral druk op die boonste lugwee.Indien die klier deur 'n patoloog ondersoek is en dat hy seker is dat daar geen tumor of gewas in die klier bestaan nie, behoort sy nou heeltemal gesond te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Izalda | 2008/09/16

Timusklier is deur Lancet getoets. Afskrif van verslag in my besit. Hoekom gebeur dit? Sy is besonder lank 1.55cm en het ongeveer 2 jaar terug groeipyne in bene gehad . Moes twee weke met gips loop. Ons het `n geskiedenis van MEN 2A sindroom. My oorlede ma, my suster en haar twee dogters, ek en my oudste dogter 14 jaar het die sindroom. Almal se skildkliere is verwyder. Net die dogter van 10 is geneties negatief vir die sindroom. Is dit moontlik dat die timus en Men 2 a sindroom met mekaar kan verband hou.
Sy kry ook soms warm gloede in haar gesig . Haar gesig is dan bloed rooi, geen koors , DANKIE VIR HULP

Reply to Izalda

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.