Childhood Diseases

Question
Posted by: Theuns Hanekom | 2011/04/04

Q.

Wanner om prem baba kos te begin gee

HI,

My dogtertjie ios op 20 Oktober 2010 gebore op 28 weke en 3 dae. Sy was 980gram by geboorte. Ek wil graag weet wanneer sal ''n veilige en goeie tyd wees om haar te begin pap gee. Sy sal 20 April 6 maande oud wees, maar as mens ingedagte hou dat sy eers op 10 Januarie gebore moes gewees het, is sy eintlik maar nog jonk. Sy weeg huidiglik 5.4kg en drink gemiddeld so 840ml melk per dag.

Wanneer sal Dr sê  kan ons begin met pap en watter pap sal die beste wees en hoeveel en hoe gereeld per dag?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se gewig is omtrent die van 'n baba van drie maande en dit gaan gepaard met haar 'werklike' ouderdom.Sy drink baie goed en het tot duver baie goed gevorder. Daar is geen rede om haastig te wees om vaste kos te begin. Wag nog minstens 4 weke en begin dan met 'n baba rys pap

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.