Childhood Diseases

Question
Posted by: Doll | 2011/02/08

Q.

WANNER IS DIT TYD VIR SKOENE

Dit is seker ''n simpel vraag om te vra maar ek wil graag weet wanneer moet mens vir jou baba begin skoene aantrek. Ek is ''n ouma en ons kleinkind is nou 10 maande oud en stap die hele wê reld vol. Sy het al op 9 maande begin loop en ek wil hoor wanneer moet ons vir haar begin skoene aantrek. Ek is so bang sy kry plat voete!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas kan gewoonlik skoene begin dra wanneer hulle begin stap. Die beste is om die baba kaalvoet te laat loop wanneer hy of sy binnekant die huis is en net skoene buitekant aan te trek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.