Childhood Diseases

Question
Posted by: Nuwe ma | 2009/01/27

Q.

Vraag 1009 opvolg

Dokter sê  ek moet Nan LF of S26 LF probeer. Ek het al Nan LF probeer maar sy het nie van dit gehou nie, die smaak seker. Proe die S26 LF anders? My pediater het ook vir my gese dat LF formule gemaak is vir babas wat diaree het, en dit kan haar magie nog harder maak??

Ek het nou vir haar Tissue salts no 8 gekry en gooi een tablet by haar Isomil voeding. Is dit goed vir krampe?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Moet asb nie Tissue salts vir jou baba gee nie.Hierdie soort medisyne is nog nie in babas getoets nie en is dalk nie veilig nie. S26 LF is baie gelyk aan NAN LF. 'n ander moontlike formule is Similac HA. Probeer dit en laat vir my weet hoe dit gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Nuwe ma | 2009/01/27

O ja, dokter se dat Similac vir babas is wat allergies vir melk is. Sy is wel allergies vir melk. Sy was al op NAN 1 en dit het haar laat ' spoeg' , vreeslik baie. Sy het ook ' n veluitslag gekry van dit en sy was baie ' fussy'  op dit.

Reply to Nuwe ma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.