Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2009/09/03

Q.

voete pyn

Nog ' n vragie: My seuntjie van 2.5 jaar kla in die aande as hy gaan slaap dat sy voete of beentjies pyn. Ek sê  dan ek sal hulle vryf en dan raak hy aan die slaap na ' n rukkie. Hy makeer egter niks deur die dag nie en is baie aktief. Is dit maar aandag-soekery of moet ek dit ernstig opneem. Dis net in die aande as hy gaan slaap.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie pyn kan miskien aan groei pyne toegeskryf word,maar daar is twee dinge wat my pla:eerstens is jou seuntjie 'n bietjie jonk vir die klagte en tweedens kla hy van pyn in sy voete. Dit sal beter wees om sy pediater te vra om hom te ondersoek net om seker te maak dat groei pyne die rede is vir hierdie klagte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.