Childhood Diseases

Question
Posted by: Janey | 2013/02/21

Q.

Voet vrat

Ek het n voet vrat gehad wat uitgesny was omtrent n jaar gelede. Ek het wel die raad gekry om Probiflora te gebruik, en dit het hom kleiner gemaak, maar nie verwyder nie.
My seuntjie het nou een tussen sy tone. Natuurlik wil ek eers probeer om dmv medikasie dit te laat weggaan.
Gaan probiflora of iets soortgelyk werk?
Enige raad asseblief!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort voetvratjie of plantaarvratjie op die voetsool word deur 'n virus veroorsaak. Hulle versprei vining in gemeenskappe soos skole. Dit sal help om jou seun se weerstand op te bou deur om hom 'n goeie probiotika te gee soos bv Probiflra. Dit sal ook nodig wees om die vratjie met medikasie te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.