Childhood Diseases

Question
Posted by: Maureen | 2011-03-07

Q.

Voedsel vir 7mnd oue Baba met Allergie

Goeie dag doktor,
My dogtertjie is 7maande oud, ek sukkel al twee maande met baie slym en ''n toe neus (gebruik die Baby Vac so 8 keer per dag), sy is nou al vir 2 weke terug op NAN HA (het NAN HA gebruik maar het op 4 maande na NAN oorgegaan) en gebruik Singulair elke aand, en het ''n kortosoon neus spuit, die doktor meen dis ''n allergie. Watter kos kan ek vir haar op die staduim gee. Tans gee ek net vir haar Purity se groentes, en rooibos tee. Wil haar graag blootstel aan ander kos ook. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om rys of mielie pap vir jou baba en nie Cerelac of enige ander babapap wat melk bevat.Lees die etiket en vermy enige voedsel wat suiwel bevat. Dit is belangrik om ook enige voedsel wat koring bevat te vermy. Enige groente behalwe wortels is gewoonlik veilig.Appel of peer is die veiligste vrugte vir haar. Gebruik liewers Salex neusdruppels of Sterimar neusspuit vir babas in plek van die kortisoon neusspuit om haar neus oop te hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.