Childhood Diseases

Question
Posted by: Amelia | 2010/02/15

Q.

Vlug na New Zealand

Goeie dag,
By voorbaat weereens baie dankie vir die raad.

Ons vlieg die einde van die week na New Zealand. Ek het gewonder of daar iets is wat ek vir my dogtertjie kan gee as ek sukkel dat sy slaap op die vlug. Ek is heeltemal teen medisyne vir eninge simpel redes gee maar ek wil nie op ' n vlug sit vir 20ure en dit vir almal om my ongemaklik maak nie. Ek het al verskeie voorstelle van mense gehad maar dit is alles sterk skedule medikasie en dit is vir my net te erg om sulke medikasie vir my dogtertjie te gee.
Enige raad sal baie waardeer word. (SY is 22maande oud)
Groete,

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kalmeer middels word glad nie meer aanbeveel vir kinders van enige ouderdom nie. Die newe effekte van hierdie medisyne is nie aanvaarbaar nie. Rescue medisyne is baie gewild en is veilig om te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.