Childhood Diseases

Question
Posted by: NICOLENE | 2010/05/20

Q.

vliegtuig

Ons gaan oor ''n maand New Zealand toe en ek wil graag weet hoe en of daar iets is wat ek my seuntjie (2 jaar oud) kan ingee om hom dalk rustiger te kry vir ''n 10ure vlug.hy is ''n bol energie en ek glo nie die res van die mense op die vlug gaan dink dis oulik.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is ongelukkig geen medisyne wat veilig is vir hierdie doeleinde. Gebruik Salex neusdruppels voor die vliegtuig opstuig en weer voor die landing. Hy moet ook sy bottel drink net voor die landing.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.