Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009/09/11

Q.

Vitaniene aanvullings

Hallo,

Lank terug ook hier raad gevra - my babatjie het net goed gereageer op Allernova. SY is nou ' n jaar oud, maar het ' n maand terug haar melkvoedings begin weier. So sy kry nou net melk in haar dieet by haar pap, yogurts, kaas, vla, ens.

By haar een jaar check-up by die ped, sy voel dat sy ondergewig. Is 76cm lank en weeg 8,36kg. Sy voel lengte is reg, maar is te " maer" . Sy het al op 9 maande begin loop, so help nie dat sy gewig " aansit" 

Ook gese sy kort yster, haar vel te wit. Vorgeskryf Vi-Daylin drops. Maar wat my bekommerd is so baie newe efkte op package insert? Moet ek bekommerd wees?

Sy ook B Cal Kiddie gegee - multivtamen omdat sy nou nie melk drink.
Is dit als regtig nodig. Oor die algemeen eet sy baie goed, en drink baie rooibos tee, verdunnde sap en water.

Sal u raad waardeer.

Dankie

Adell

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se lengte is baie goed en is bo gemideld, haar gewig is effens laer as die gemiddeld maar daar is geen rede vir kommer nie. Sy het beslis kalsium nodig en moet dus aanhou met die BCal. Sy kan ook aanhou met die Vidaylin M aangesien dit yster bevat.Vidaylin is baie veilig en is al vir jare en jare vir kinders gebruik.Dit is nie nodig om vir langer as 3 maande die Vidaylin te gee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.