Childhood Diseases

Question
Posted by: Chrisne | 2012/07/24

Q.

Vitamines en minerale

Dokter, daar is so baie produkte op die mark. So baie verskillende vitamines en minerale om vir die kinders te gee, wat dink dokter is genoeg en voldoende? My dogtertjie is nou 2 jaar en 6 maande. Ek gee vir haar 1 x colban pilletjie elke oggend, 10ml zinplex junior, 1 x multivitamien beertjie, 2 x Echinaforce junior pilletjie (1 oggend en 1 aand) en sinupret vir neusie wat soms loop as gevolg van die koue.

Is dit te veel / of te min?

Dankie dokter

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die probleem hier is dat jou dogtertjie te veel van dieselfde vitamienes elke dag neem veral Vitamiene A. Die beste sal wees om net die Zinplex vir haar elke dag te gee.Sinupret kan ook gebruik word indien nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.