Childhood Diseases

Question
Posted by: Desire | 2011/09/03

Q.

Vitamine

Goeie dag Dokter
My dogtertjie is nou 3 jaar en 4 maande sy het laas week vir die eerste keer kleuterskool toe gegaan.Ek wil net weet wat kan ek vir haar gee om haar imuunstelsel op te bou sodat sy nie baie siek word nie?Ek gee tans niks ek het gehoor van Creche Guard kan ek dit gee of sal u iets anders aanbeveel?Is dit waar dat probiflora junior ook help vir die imuunstelsel en indien so kan ek dit vir haar gee?
Dankie vir u tyd

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy is baie welkom.Creche Guard is baie goed om jou dogtertjie se immuunstelsel op te bou. Gelukkig is dit ook nou Lente en die moeilike wintermaande is verby.Probiflora Junior is ook baie goed om die immuunstelsel op te bou maar dit is nie nodig om beide van hierdie produkte te gee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.