Childhood Diseases

Question
Posted by: Theuns Hanekom | 2011-05-03

Q.

Vitamien aanvullings

Ons dogtertjie was op 28weke gebore en het 980g geweeg. Sy is nou 6 maande oud en weeg 6.3kg. Sy is nou by ''n dagmoeder en ons wil graag weet wat is ''n goeie imuun "  boosting "  aanvulling om te gee. Sy kry elke dag 0.6ml Vi Daylin. Watter een van Zinplex of Creche Gaurd is die beste om te gee of kan mens beide gee? Dan het ek ook al baie gelees oor Bio Strath, is dit ''n goeie aanvulling om te gee?

Dankie by voorbaat vir u hulp.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba dogtertjie se gewig is op die gemiddeld vir haar 'regte' ouderdom.Vidaylin is 'n baie goeie en veilige vitamiene aanvulling vir babas en dit is nie nodig om boonop ander vitamiene te gee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.