Childhood Diseases

Question
Posted by: HVS | 2012/05/24

Q.

Virale infeksie in die Nier en Blaas by baba

Hi Dokter, ek wil net presies uitvind wat veroorsaak ''n virale infeksie in ''n baba/peuter se niere en blaas en wat kan ek nog doen om haar te help? Sy word vir die hoeveelse keer vir die virus behandel met antibotika en ek gee ook net ''Cranberry'' sap en baie water om te drink. Sy sukkel met die probleem van 6 maande af en is tans 22 maande? Ek is raad op en voel dat daar iets is wat ek mis. Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is absolute noodsaaklik dat jou dogtertjies se urienere stelsel deeglik ondersoek moet word om die rede te vind vir haar herhaalde infeksies. Dit sluit in 'n ultrasoniese ondersoek. Indien moontlik sal die beste wees om 'n pediatriese nier spesialis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.