Childhood Diseases

Question
Posted by: Annecke | 2009-07-20

Q.

Vet klier of nie?

Ek verwys na die vraag op no 1838 - my 7 maande babatjie het ook ' n knoppie of kliertjie after op haar koppie en dit groei, dit is nou al so groot soos ' n ertjie en is geel van kleur. Moet ek bekommerd wees. My paed. se ek moet dit los, maar die feit dat dit geel is pla my. moet ek dit los?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien hierdie swelsel geel is sal dit beter wees om uit te vind of dit miskien 'n klein abses is. Die beste sal wees om die pedieter weer te vra om hierdie swelsel te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.