Childhood Diseases

Question
Posted by: Ronel | 2011-02-04

Q.

Vermox

Goeie dag, Dok

Het al vantevore u raad gelees oor Vermox en die dosering
daarvan. Die apteek het vir ons Vermox SD gegee as een-
malige dosering van 10ml.
Kan ek dit vir my dogtertjie van 3jr gee. Wil dit net as voorsorg
gee, nadat ons onlangs gaan kamp het en sy by die kampplek
heeltyd in die grond gespeel het.
Baie dankie, Dok - mooi dag vir u.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie. Vermox SD is veilig om te gebruik vir jou 3jr dogtertjie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.