Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2010/07/12

Q.

Verkoue en Hoes

Hallo Pead, Ek wil jou vra wat gee vir my dogtertjiie. Sy is 3 maand oud. Sy het begin Hoes en verkoue gehad. Ons het gee vir haar panado stroop vir minder hoes. Ek weetie regte een nie. Sal asseblief voorstel wat is beter gee vir haar Medisyn Hoes? Verkoue, Salex dit help slym en verkou droog word. Haar formule Nan a.r drink word beter en Ons het gee haar Clopamon en Zantac. Dit help beter word. Ek glo krt verkoue of Hoes maak ook moeiliker drink. wat asem in neus is toe.

Gee net naam wat naam van hoes gee vir Baba 3 maand oud?

Groete Nicky

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen veilige hoesmedisyne wat voorgeskryf kan word vir 'n baba van 3 maande nie.Hou aan om die Salex neusdruppels soggens en saans te gebruik. Dit sal baie help om haar neusie oop te maak en ook oop te hou.Dit is nie nodig om Panado stroop te gee indien jou babatjie nie koors het nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.