Childhood Diseases

Question
Posted by: Mammie | 2012-08-17

Q.

Verkoue by 2 jarige seuntjie

Hi Prof

As ek sien my seuntjie begin tekens toon van verkoue, bv neusie wat loop en hoesie so nou en dan, wat is goed om dan vir hom tr gee om te help voorkom dat dit erger word? Ek wil hom nie altyd dadelik dokter toe vat nie, want dan gee hul meestal van die tyd antibiotika en ek het al soveel keer gehoor dat te veel antibiotika nie goed kan wees vir die kinders nie. My kop se ook vir my dat jy nie regtig antibiotika nodig het vir ''n ligte verkoue nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Verkoues word deur 'n virus onsteking veroorsaak en dus sal antibiotikas glad nie help nie. Al wat gewoonlik nodig is is om 'n soutwater spuit soos Sterimar soggens en saans te gebruik om sy neus oop te hou. Indien hy effens koorsig is kan Panado stroop gebruik word maar net indien dit wel nodig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.