Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009-06-23

Q.

Verkoue - Bloederig mukus

Hallo,

My 10 maande oue baba dogtertjie het nou al so 10 dae ' n loperige neus, saans neerlê , is die neusie toe. Ek het ook 2 keer ' n dag Chamiflor in haar neusie gespuit, maar het ook gestop toe bloederigeid kom. Het haar 7 dae Colclear - 1,25ml gegee, maar toe gestop. Ek sit ook saans humidfier aan in haar kamer.
Haar mukus was so 2 dae groenerig, maar toe weer waterig en deurskynend geword, maar is nou laaste 3 dae baie bloederig, donker bloed partykeer. Sy het ook nou en dan so ligte hoesie, maar nie ernstig. Bly in Windhoek Namibia, op die oomblik baie koud en droog.
Is net bekomerd oor die bloederigheid, u Raad vir my?

Dankie by voorbaat.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba 'n infeksie van haar adenoiede of neus mangels het. Angesien die mukus nou bloederig is, is dit nodig dat sy deur haar pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.