Childhood Diseases

Question
Posted by: W | 2013/02/21

Q.

verheemelte

Hi Dr,

My seuntjie van 3 maande sukkel verskriklik om n dummy te suig en wanneer ek nie kan borsvoed kry hy bottel en dan sukkel hy Baie om te " latch" ! Ek het in sy mond gekyk en sy verheemelte is baie hoog / diep op. Is dit normaal dat baba''s se verheemelte anders lyk en is ek net oor sensitief soos almal sê ?
Eks net bang iets ernstig is fout en ons kom dit dalk te laat agter

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is beslis moontlik dat jou baba se verhemelte hoog is. Dit mag die rede wees dat hy so sukkel om sy bottel te drink en ook die rede wees dat hy nie sy dummy kan suig nie. Die beste sal wees om raad te soek by jou naaste baba kliniek. Die suster daar sal gou besluit of daar werklik 'n probleem is en sal ook raad kan gee oor sy voedings.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.