Childhood Diseases

Question
Posted by: Stiefma | 2009/02/20

Q.

VERGEETAGTIGHEID

DOKTER

EK IS DIE STIEFMA VAN ' N TWAALFJARIGE DOGTERJIES, WAT AL BY MY EN MY MAN BLY SEDERT ONS GETROUD IS, SOWAT 5 JAAR. ONS HET EGTER ' N PROBLEEM WAT ONS GEDINK HET SOU OPGELOS WORD MET SIELKUNDIGE HULP. SY IS VERSKRIKLIK VERGEETAGTIG, LUISTER NIE AS ' N MENS MET HAAR PRAAT, EN SY IS IN DIE ALGEMEEN NET STADIG IN ALLE OPSIGTE. DIE SIELKUNDIGE HET HAAR TOE GEDIAGNOSEER MET ADD OF AHD, MAAR IN ELK GEVAL DIT KOM DAAROP NEER SY IS VERGEETAGTIG GLAD NIE GEORGANISEERD, ENS.. SY IS NATUURLIKE PILLETJIES GESIT GESIT MET OMEGA 3& 6 AANVULLINGS, MAAR DIT IS NOU AL 6 MAANDE EN DAAR IS GEEN VERBETERING, EERDER AGTERUITGANG. ALMAL KLA - DIE SKOOL, HAAR DANS KLAS JUFFROU EN ONS IS AL RAADOP. KAN U MY ASSEBLIEF HELP OF Sê  BY WIE ONS MOET GAAN HULP SOEK.

ESME

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gewone rede vir hierdie soort probleem is ADHD maar die medisyne het nie gehelp nie. Dus moet daar 'n ander rede wees. Miskien het sy 'n soort Epilepsie veral 'Temporale kwab epilepsie' die beste persoon om hierdie probleem te diagnoseer is 'n pediatriese neuroloog.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.