Childhood Diseases

Question
Posted by: Annie | 2012/10/24

Q.

verf van baba se kot en kamer

Ek is 7 maande swanger.
Ons beplan om oor twee weke die baba se kot &  kamer te verf. Is 4-6 weke genoeg tyd vir die verfreuk om weg te gaan? Of moet die baba dan eerder nie van die begin af in die kamer slaap nie?

Ons dogtertjie is 27 maande en ons wil nie alles te lank voor die tyd regkry nie omdat dit reeds lyk of sy nie verstaan hoekom die baba so lank vat om gebore te raak nie.

Sy is erg ma-vas en huilerig  ek vermoed dis onsekerheid oor die baba.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is nog genoeg tyd om jou baba se kot en kamer te verf en 4 weke sal goed wees. Dit is belangrik om 'n verf te kies wat veilig is vir babas veral vir die kot. Die beste sal wees om sussie nou in te span om te help met die voorbereidings vir jou nuwe baba se kamer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.