Childhood Diseases

Question
Posted by: gina | 2009/09/15

Q.

Verander na engelse skool?

Goeiedag Dokter,

My seuntjie word Januarie 5 en my dogtertjie is dan 18mnde. Ons is afrikaanssprekend maar gaan binne die volgende 2 jaar immigreer na Australie. My seuntjie is tans in ' n afrikaanse kleuterskool en heel gelukkig, hy verstaan bietjie engels en praat ook soms engelse woorde.

My vraag aan u is: sal dit vir hom voordelig wees om nou oor te skakel na ' n engelse skool? Sal dit hom nie te veel ontwrig nie? Ons wil nie he hy moet sukkel in Australie nie.

Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste sal wees om nou oor te slaan na 'n Engelse skool.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.