Childhood Diseases

Question
Posted by: Karien | 2012/08/23

Q.

Verander formula?

My dogtertjie is nou 3 maande oud en drink Lactogen vanaf geboorte. Sy snork verskriklik en het refluks tot lank nadat sy gedrink het. Sy is baie rusteloos en slaap nie vir ''n uur aanmekaar nie. Haar windjies en stoelgang ruik verskriklik sleg. Sy het nou baie slym op haar borsie vir die afgelope maand wat ons nie wegkry nie - ons stoom haar maar dit help nie. Kan dit wees dat sy dalk allergies is vir die melk? Kan ons probeer om haar op NAN HA te sit of watter melk sal die beste wees.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja dit kan beslis wees dat jou baba allergies is vir melk. Probeer haar op Similac Advance HA en sien of sy beter word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.