Childhood Diseases

Question
Posted by: Petro | 2013/01/29

Q.

Veluitslag

Hi, my 13 jarige dogter het ''n rooi knoppie uitslag op haar bene vir 2 dae nou. Dit jeuk nie regtig en lyk of dit meer raak. Dis net op haar bene. Ek smeer germolene aan. Wat kan dit moontlik wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is altyd moeilik om seker te wees oor die diagnose van 'n veluitslag sonder om die uitslag kan sien. Ek vermoed dat hierdie uitslag as gevolg van of 'n miskiet of ander insek byt is.Die soort uitslag word 'papulere urtikarie' genoem. Google 'Papular urticaria' en sien of die uitslag dieselfde lyk. Die beste behandeling is of calamine lotion of Phenergan room te gebruik. Indien die uitslag teen hierdie tyd vererger of versprei het sal dit nodig wees om die huisdokter te sien.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.