Childhood Diseases

Question
Posted by: Jade | 2011/07/07

Q.

Vel probleem

My seun se gesig het onlangs begin verskil in kleur, wat ek bedoel ( ek weet nie eintlik hoe om dit te verduidelik nie ), sy voorkop en reg om sy gesig is dit donker en binne is dit ligter en waar dit begin is dit baie droog ook. Wat kan ek vir hom kry of moet ek hom dokter toe neem.

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is vir my moeilik om seker te wees of jou seun se vel probleem wat onlangs begin verskil in kleur maar net iets soos sebborrea is, of is dit miskien iets erger soos bv 'n siekte met die naam Addison's disease wat as gevolg van 'n bynier probleem voorkom. Die beste sal wees om in die eerste plek 'n velspesialis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.