Childhood Diseases

Question
Posted by: NADIA | 2010/05/25

Q.

Vaste kos vir 5 maande oue baba

Hallo Dok

Ek het op 4 maande vir my kleinding begin ryspap gee. Ek het begin met 1 telepeltjie in die middae, daarna het ek na 2 weke begin om vir hom soggens ook ''n telepeltjie te gee. Nou eet hy al maklik 4 telepeltjies soggens 10:00 en smiddae 18:00. Wanneer kan ek begin om vir hom Purity ook te gee en hoe en wanneer gee ek dit dan? Wat is die korrekte manier om vir hom pap, melk en Purity te gee? Op die oomblik kry hy borsmelk 07:00, pap 10:00, borsmelk 13:00, pap 17:00, borsmelk 19:00.

Baie dankie
GROETE

NADIA

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy sal baie goeie inligting vind op die webwerf:www.babynet.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.