Childhood Diseases

Question
Posted by: EJ | 2013-02-01

Q.

Vaste Kos

More, van watse ouderdom kan n baba begin vaste kos eet? Kan mens die kind benadeel as mens te vroeg begin met vaste kos?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Deesdae word aanbeveel dat babas eers op 6 maande vaste kos begin eet. In die verlede het die meeste babas op 4 maande vaste kos begin eet. Dit hang ook af van jou baba veral indien jou baba 'n kort tyd na sy laaste voiding weer honger word sal dit nodig wees om vroeer as 6 maande te begin. Indien een of beide ouers allergies is, is dit nodig om eers op 6 maande met vaste voedsel te begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.