Childhood Diseases

Question
Posted by: mom | 2009-02-16

Q.

vactination

My 27 maande dogtertjie is ver agter met haar inentings sy het nog net 1 MMR (nuwe 6 in 1) gehad. Een maand na die inspuiting is sy kleuterskool toe en van daar is sy kronies siek - ore - neus tande verkoue alles oor en oor. Net toe ek dog sy is gesond genoeg was sy bloodgestel aan waterpokkies (rongedra deur die kind ) - toe wou ek eers wag en kyk of sy dit kry aangersien haar imunsisteem maar sleg is. (het wonderbaarlik nie)

Ek is n 50/50% ma as dit kom by inentings ek is nie mal oor die goed nie maar verstaan ook die voordeel. Ek wil weet of daar n homopatriese alternatief is wat ek vir n jaar of so kan gebruik voor ek my kind weer neem vir die res van die inentings.

Ek glo n kind moet 100% gesond wees waneer jy inent - my dogtertjie is nie. Wat is my alternatief tot en met sy gesond genoeg is?


Sy kry n multivite en omega olies daagliks. Sy het ook melk intoleransie en is op soya vanaf 16 maande.

Dankie vir jou tyd.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ongelukkig is daar is geen homeopatiese inentings of behandelings wat sal verhoed dat jou dogter hierdie uiters gevaarlike siektes sal kry nie.Sy moet ingeent word en gelukkig is daar nog tyd om all die nodige inentings te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: MOEDER | 2009-04-08

Wil net weet of as die inentings 3 agter is of mens dit nog kan doen en of hulle als op een slag sal doen of hoe werk dit.

Reply to MOEDER

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.