Childhood Diseases

Question
Posted by: Tiny | 2013/01/21

Q.

Urticaria and pets

Hi Dokter, My dogtertjie van 5 het urticaria , sy is hoogs allergies vir hondehare en suiwel produkte.Ons pediater het ons aangeraai om van ons honde ontslae te raak en haar hamster.Ek wil nou `n dietjie kry om dit te vervang dat dit nie so traumaties is nie.Sy het gister `n bearded dragon gehanteer en is mal oor dit.Sal dit werk?aangesien daar nie hare of sulke goed betrokke is nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Urtikarie word gewoonlik nie deur honde of suiwel veroorsaak nie, veral kroniese urtikarie. Dit is nie nodig om van jou hondjie ontslae te raak nie. Boonop is 'n bearded dragon 'n baie slegte troeteldier wat partykeer salmonella dra en ander probleme kan veroorsaak. Jou dogter moet elke dag 'n veilige antihistamien Zyrtec 5ml een keer per dag gebruik. Dit sal baie gou haar urtikarie onder beheer bring en later sal sy hierdie probleem ontgroei.Dit is nodig om die egte Zyrtec te gebruik en nie 'n generiese vorm van Zyrtec.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.