Childhood Diseases

Question
Posted by: Pat | 2010/07/09

Q.

Urineer bietjie vir bietjie

Goeie dag,

My seuntjie is 21 maande en ek wonder of dit normaal is vir hom om bietjie vir bietjie te urineer? Wanneer hy wil piepie dan kom dit nie als op een slag nie en dan druk hy die laaste uit.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie normaal nie en daar moet erens 'n probleem wees. Dit is moontlik dat sy velletjie te nou is of daar is iets anders wat hierdie probleem veroorsaak. Die beste sal wees om sy pediater te vra om hom te ondersoek en indien nodig te verwys na 'n pediatriese uroloog.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.