Childhood Diseases

Question
Posted by: SIM | 2010/01/07

Q.

uitslag op gesig

My dogtertjie is nou 16 maande oud en het fyn uitslag op haar gesig wat nou verspreih het na haar arems en bene. Die uitslag lyk soos die van ' n baba wat te veel suur het. Ek het vir haar Babasuur gegee maar sy toon geen reaksie daar op nie. Is daar iets anders wat ek vir haar kan kry?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat hierdie uitslag tipiese baba ekseem is.Gebruik Epimax room minstens een keer per dag. Indien die uitslag nie opklaar nie sal dit nodig wees om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.