Childhood Diseases

Question
Posted by: JJ | 2013/01/22

Q.

Uitslag

My baba dogtertjie is 13 maande oud. Ons het opgemerk toe ons haar doek ruil dat daar ''n uitslag op haar vagina is. Dit lyk soos wit puisies. Wat kan dit wees? Wat kan ek gebruik? Moet ek haar dokter toe vat?
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie uitslag is as gevolg van kontak met haar uriene. Probeer om Antipeol Nappy Cream te kry en gebruik hierdie salf wanneer haar doek geruil word. Indien dit moeilik is om die Antipeol te vind kan Bepanthen salf gebruik word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.