Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2011/03/16

Q.

Uitslag

Hi Dr

My dogtertjie 20maande het n knop so groot soos n ertjie agter haar oor - dit is baie hard. Sy het ook so snaakse uitslag op haar lyfie, fyn wit koppies? Moet ek worry of nie. Verder makeer sy niks nie maar vroer die maand was sy op antibiotika vir oor infeksie.

Baie dankie vir die vorige raad

Vriendelike Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie se knop agter haar oor is 'n klier. Dit het vergroot as gevolg van haar onlangse oorsontsteking. Dit sal redelik lank neem om weer kleiner te word en om heeltemal te verdwyn.Haar veluitslag klink soos 'n virus ontsteking van haar vel met die naam 'molluscum' Die beste sal wees om haar dokter te vra om haar te sien.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.